PSALMS 142:3
PSALMS 142:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek stort my klagtes uit voor Hom en vertel Hom van my kwellinge.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil by die Here kla, ek wil vir Hom vertel hoe sleg dit met my gaan.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek stort my klagte uit voor sy aangesig; ek maak voor sy aangesig my nood bekend.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
ek stort my klag voor Hom uit en vertel Hom van my nood.
Deel
Lees PSALMS 142