PSALMS 142:6
PSALMS 142:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek roep na U om hulp, Here, ek sê: “U is my toevlug, buiten U het ek geen deel in die land van die lewendes nie!
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek het tot U gebid, HERE. Ek het gesê: “U is my toevlug, my deel in die land van die lewendes.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:6 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek bid tot U, help my asseblief, dit is U wat my moet beskerm, ek het net vir U in hierdie lewe.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek roep U aan, o HERE! Ek sê: U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek roep na U om hulp, HERE. Ek sê: “U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes.
Deel
Lees PSALMS 142