PSALMS 146:3
PSALMS 146:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie op vooraanstaandes vertrou nie, op 'n mens, by wie daar geen verlossing is nie.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie op magtiges vertrou, of op mense wat nie kan red nie.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie dink dat belangrike mense julle kan help nie, mense kan julle nie help nie.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie op magtiges vertrou nie, nie op 'n mens nie; hy kan jou nie red nie.
Deel
Lees PSALMS 146