PSALMS 146:5
PSALMS 146:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met mense vir wie die God van Jakob help, mense wat glo dat hulle God die Here hulle sal help.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy hulp, wie se hoop is op die HERE sy God
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die mens wat sy hulp van die God van Jakob ontvang, die mens wie se hoop gevestig is op die Here, sy God.
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die mens wat die God van Jakob as sy hulp het, wie se hoop gevestig is op die HERE, sy God
Deel
Lees PSALMS 146PSALMS 146:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gelukkig is hy wat die God van Jakob tot sy hulp het, wie se hoop op die HERE sy God is.
Deel
Lees PSALMS 146