PSALMS 3:3
PSALMS 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
So baie sê: “God sal hom nooit red nie!” Sela
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie sê van my: “Daar is geen redding vir hom by God nie.”
Deel
Lees PSALMS 3