PSALMS 3:6
PSALMS 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal nie bang wees vir tienduisende mense wat hulle rondom my teen my opgestel het nie.
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek gaan lê en slaap, en ek word weer wakker, want die Here beskerm my.
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek kan gaan lê, aan die slaap raak en wakker word, want die HERE onderskraag my.
Deel
Lees PSALMS 3