PSALMS 32:11
PSALMS 32:11 Bybel vir almal (ABA)
Julle almal wat reg lewe, julle moet bly wees, julle moet juig oor wat die Here gedoen het. Julle almal wat eerlik lewe, julle moet bly wees en skree.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees bly in die HERE en juig, o regverdiges! En jubel, alle opregtes van hart!
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel, alle opregtes.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verbly julle in die HERE, en juig, regverdiges; ja, jubel dit uit, almal met opregte harte.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verheug julle in die HERE en juig, julle regverdiges, en juig, alle opregtes van hart.
Deel
Lees PSALMS 32