PSALMS 32:2
PSALMS 32:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Geseënd is die mens wie se sonde die HERE nie toereken nie, in wie se lewe daar geen bedrog is nie!
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met 'n mens wanneer die Here nie sê dat hy skuldig is nie. Dit gaan goed met 'n mens wat nie ander mense bedrieg nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die mens aan wie die HERE die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die mens vir wie die Here die oortreding nie toereken nie en in wie se gees daar geen valsheid is nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die mens vir wie die HERE sondeskuld nie toereken nie, en in wie se gees geen bedrog is nie.
Deel
Lees PSALMS 32