PSALMS 32:7
PSALMS 32:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is vir my 'n skuilplek, U beskerm my teen aanvalle, U laat my oorwinningsliedere sing. Sela
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U bied vir my beskutting; U vrywaar my van nood; met jubelkrete van bevryding omring U my. Sela
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U is my skuilplek; U sal my van benoudheid bewaar; U sal my omring met liedere van verlossing. Sela.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U is vir my ’n skuilplek. U beskerm my teen teëspoed. U omring my met liedere van redding. Sela
Deel
Lees PSALMS 32