PSALMS 34:10 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 34:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
Julle wat aan die Here behoort, dien Hom! Wie Hom dien, het geen gebrek nie.
Deel
PSALMS 34 AFR83PSALMS 34:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.
Deel
PSALMS 34 AFR53PSALMS 34:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dien die HERE, julle wat aan Hom toegewy is! Hulle wat Hom eer, ly geen gebrek nie.
Deel
PSALMS 34 NLVPSALMS 34:10 DB (Die Boodskap)
Julle almal wat aan die Here behoort, kom dien Hom. Onthou, die Here voorsien in elke behoefte van mense wat Hom dien. Jy sal niks nodig hê nie.
Deel
PSALMS 34 DBPSALMS 34:10 ABA (Bybel vir almal)
Julle wat aan die Here behoort, julle moet die Here dien, want die mense wat Hom dien, het altyd genoeg van alles.
Deel
PSALMS 34 ABAPSALMS 34:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle moet ontsag hê vir die HERE, julle wat aan Hom toegewy is; want wie vir Hom ontsag het, ly geen gebrek nie.
Deel
PSALMS 34 AFR20PSALMS 34:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die jong leeus het gebrek en ly honger; maar die wat die HERE soek, sal niks goeds ontbreek nie.
Deel
PSALMS 34 CAB23