PSALMS 34:13
PSALMS 34:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bewaar jou tong van onheil en jou lippe van bedrog.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Die Boodskap (DB)
Is daar iemand onder julle wat lief is vir die lewe? Wie wil graag die goeie dinge van die lewe geniet en gelukkig wees?
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wie is die mens wat ’n lang lewe begeer, wat baie goeie dae begeer?
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat lief is vir die lewe en wat graag goeie dinge wil hê
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien?
Deel
Lees PSALMS 34