PSALMS 34:15
PSALMS 34:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore is oop vir hulle hulpgeroep.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:15 Die Boodskap (DB)
Vermy slegte dinge. Doen net goeie dinge aan ander. Lewe in vrede met mense.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vermy die kwaad en doen wat goed is. Soek vrede en streef dit na.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy moenie verkeerde dinge doen nie, hy moet goeie dinge doen, hy moet altyd probeer om vrede te maak.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.
Deel
Lees PSALMS 34