PSALMS 34:16
PSALMS 34:16 Bybel vir almal (ABA)
Die Here kyk na die mense wat reg lewe en Hy sorg vir hulle. Hy luister wanneer hulle roep en vra dat Hy hulle moet help.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ajin. Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sorg vir die regverdiges en luister na hulle hulpgeroep.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die oë van die HERE is op die regverdiges, sy ore op hulle hulpgeroep.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die aangesig van die HERE is teen die wat kwaad doen, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.
Deel
Lees PSALMS 34