PSALMS 34:17
PSALMS 34:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Pe. Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:17 Bybel vir almal (ABA)
Die Here hou nie van mense wat verkeerde dinge doen nie, Hy sal hulle laat verdwyn, en niemand in die land sal nog aan hulle dink nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen en vee selfs die herinnering aan hulle van die aarde af.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die gesig van die HERE is gerig teen kwaaddoeners om hulle gedagtenis uit te roei van die aarde af.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdiges roep, en die HERE luister en verlos hulle uit al hulle benoudhede.
Deel
Lees PSALMS 34