PSALMS 34:4
PSALMS 34:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet saam met my sing en sê die Here is groot, julle moet almal saam sy Naam prys.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gimel. Maak die HERE saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef!
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing saam met my oor die grootheid van die Here en laat ons saam sy Naam prys.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak saam met my die Naam van die HERE groot, ja, laat ons saam sy Naam verheerlik.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het die HERE gesoek, en Hy het my verhoor en my van al my vrese gered.
Deel
Lees PSALMS 34