PSALMS 56:11
PSALMS 56:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op God het ek my vertroue gestel: ek sal nie bang wees wat 'n mens aan my kan doen nie.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet, God het dit belowe, en ek prys Hom, ek weet, die Here het dit belowe, en ek prys Hom.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur God sal ek die woord prys; deur die HERE sal ek die woord prys.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
In God, wie se woord ek prys, in die Here, wie se woord ek prys
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op God – ek loof sy woord – op die HERE – ek loof sy woord
Deel
Lees PSALMS 56