PSALMS 56:4
PSALMS 56:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In God wil ek sy woord loof, op God het ek vertrou; Ek sal nie vrees wat vlees aan my kan doen nie.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dag wanneer ek bang is, vertrou ek op U.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:4 Die Boodskap (DB)
As ek begin bang word, Here, besluit ek net daar om op U te vertrou.
Deel
Lees PSALMS 56