PSALMS 61:1-2
PSALMS 61:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. Van Dawid. O God, U moet luister wanneer ek bid, U moet vir my gee wat ek vra.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: met snarespel. Van Dawid. Hoor tog my hulpgeroep, o God, slaan tog ag op my gebed.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Dawid. O God, hoor my smeking, luister na my gebed!
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Met snarespel. Van Dawid. Hoor my klaagroep, o God, luister aandagtig na my gebed.
Deel
Lees PSALMS 61