PSALMS 61:3
PSALMS 61:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek is baie ver van U, maar ek roep en vra dat U my moet help, ek is moedeloos. U moet my op 'n hoë rots laat staan waar ek veilig sal wees.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ver uit die vreemde uit, in wanhoop, roep ek na U. Bring my op 'n rots waar ek veilig sal wees.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want U was vir my 'n skuiling en 'n sterk toring teen die vyand.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op 'n rots wat vir my te hoog is.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van die einde van die aarde roep ek na U, wanneer my moed my begewe. Lei my na 'n rots wat vir my te hoog is
Deel
Lees PSALMS 61