PSALMS 61:4
PSALMS 61:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is vir my 'n toevlug, 'n sterk vesting buite bereik van die vyand.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek vra dit, want U het my altyd beskerm, U was vir my soos 'n toring waar die vyande nie by my kan kom nie.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U het 'n toevlug vir my geword, 'n sterk toring teen die vyand.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want U is vir my 'n skuilplek, 'n versterkte toring teen die vyand.
Deel
Lees PSALMS 61PSALMS 61:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal vir ewig in U tabernakel vertoef; ek vertrou op die skuilplek van U vleuels. Sela.
Deel
Lees PSALMS 61