PSALMS 62:6
PSALMS 62:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan net by God stil wees, ek wéét Hy sal my help.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees net maar stil tot God, my siel, want van Hom is my verwagting!
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vind rus by God alleen, my siel, want op Hom is my hoop gevestig.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy alleen is my rots en my heil; hy is my beskutting; Ek sal nie geroer word nie.
Deel
Lees PSALMS 62