PSALMS 62:7
PSALMS 62:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:7 Bybel vir almal (ABA)
Net Hy is my rots, Hy red my en beskerm my, my vyande kan my nie wen nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sekerlik, Hy is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord. Ek sal nie wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In God is my heil en my heerlikheid: die rots van my sterkte en my toevlug is by God.
Deel
Lees PSALMS 62