PSALMS 71:1
PSALMS 71:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op U, HERE, stel ek my vertroue; laat my nooit in verwarring gebring word nie.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek weet U sal my beskerm, U moenie dat ek verloor nie.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
BY U, o HERE, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie!
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By U, HERE, skuil ek; laat my nie vir altyd beskaamd staan nie.
Deel
Lees PSALMS 71