PSALMS 71:3
PSALMS 71:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees my vaste woonplek waarheen ek gedurigdeur kan my toevlug; U het bevel gegee om my te red; want U is my rots en my vesting.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:3 Bybel vir almal (ABA)
U moet vir my wees soos 'n woonplek tussen die rotse waarnatoe ek altyd kan kom wanneer U besluit U wil my red, want net U is my Rots, my veilige plek in die berge.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees vir my 'n rots om in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel gegee het om my te verlos, want U is my rots en my bergvesting.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, waar ek altyd die veiligheid mag vind wat U tot my redding beskik het, want U is my rots en my vesting.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees vir my 'n rots, 'n skuiling waarheen ek altyd kan gaan, wat U beskik vir my verlossing. Ja, U is my rotsvesting en my bergskuiling.
Deel
Lees PSALMS 71