PSALMS 71:8
PSALMS 71:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My mond is vol lof vir U, die hele dag lank vol van u heerlikheid.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek hou aan om U te prys; die hele dag sing ek oor u heerlikheid.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan nie ophou om U te prys nie, ek praat die hele dag oor U, die Koning.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My mond is vol van u lof, die hele dag van u roem.
Deel
Lees PSALMS 71