PSALMS 80:18
PSALMS 80:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar U moet die volk beskerm wat U vir Uself gekies het, hulle is die wingerdstok, en U het die wingerdstok sterk laat word.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat u hand wees oor die man van u regterhand, oor die menseseun wat U vir Uself grootgemaak het.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou u hand oor die mense wat deur U uitgekies is, oor die volk wat U vir U grootgemaak het.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou tog u hand oor die man aan u regterkant, oor die mensekind wat U vir Uself grootgemaak het.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sal ons nie van U af teruggaan nie; maak ons lewend, dan sal ons U Naam aanroep.
Deel
Lees PSALMS 80