PSALMS 80:3
PSALMS 80:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
voor Efraim, Benjamin en Manasse! Laat u mag ontwaak en kom tot ons redding.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:3 Die Boodskap (DB)
Gryp nou in. Help ons uit ons probleme uit. Wys vir u kinders hoe sterk U regtig is. Kom help ons!
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:3 Bybel vir almal (ABA)
U moet dit wys vir die stamme Efraim, Benjamin en Manasse. U moet wys dat U sterk is, U moet ons kom red.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wek u mag op voor Efraim en Benjamin en Manasse, en kom ons te hulp!
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Openbaar u mag aan die stamme Efraim, Benjamin en Manasse, kom help ons tog!
Deel
Lees PSALMS 80