PSALMS 80:7
PSALMS 80:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het ons 'n bron van stryd gemaak vir ons bure, ons vyande dryf met ons die spot.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:7 Die Boodskap (DB)
Ons is soos ’n bal wat rondgeskop word deur almal rondom ons. Mense baklei met ons. Daardie spul wat niks van ons hou nie, lag ons uit.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:7 Bybel vir almal (ABA)
U laat ons bure met mekaar stry oor wie ons land moet vat, ons vyande lag oor wat met ons gebeur.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het ons 'n voorwerp van stryd gemaak vir ons bure, en ons vyande drywe die spot.
Deel
Lees PSALMS 80PSALMS 80:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
U laat ons bure teen ons veg, en ons vyande lag oor ons.
Deel
Lees PSALMS 80