PSALMS 81:10
PSALMS 81:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar mag by jou nie 'n vreemde god wees nie, jy mag nie voor 'n uitlandse god in aanbidding buig nie.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:10 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie ander gode by julle hê nie, julle moenie buig vir die gode van ander volke nie.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
‘Daar mag vir julle geen ander god wees nie, julle mag voor geen vreemde god neerbuig nie.
Deel
Lees PSALMS 81PSALMS 81:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland uitgelei het; maak jou mond wyd oop, en Ek sal dit vul.
Deel
Lees PSALMS 81