Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 81:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 81:3 AFR83 (Afrikaans 1983)

Sing, en slaan die tamboeryn, laat hoor die lieflike klanke van die lier en die harp.

PSALMS 81:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Hef aan 'n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp.

PSALMS 81:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Sing! Slaan die tamboeryn! Laat hoor die klank van lier en harp!

PSALMS 81:3 DB (Die Boodskap)

Sing en speel op die musiekinstrumente. Maak lieflike klanke met julle musiekinstrumente.

PSALMS 81:3 ABA (Bybel vir almal)

Julle moet musiek maak en op tamboeryne slaan, julle moet mooi musiek maak met liere en harpe.

PSALMS 81:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Begin die begeleiding, speel op tamboeryne, op lieflike liere en op harpe.

PSALMS 81:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Blaas die basuin op die nuwemaan, op die vasgestelde tyd, op ons plegtige feesdag.