PSALMS 82:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 82:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Hoe lank gaan julle nog onregverdige beslissings vel, nog partydig wees vir die goddelose? Sela
Deel
PSALMS 82 AFR83PSALMS 82:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela.
Deel
PSALMS 82 AFR53PSALMS 82:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Hoe lank nog sal julle onregverdige beslissings vel en die goddeloses bevoordeel? Sela
Deel
PSALMS 82 NLVPSALMS 82:2 DB (Die Boodskap)
“Hoe lank gaan julle onregverdig wees en maak of die slegte mense nie regtig so sleg is nie? Hoe lank gaan julle nog die reg verdraai?
Deel
PSALMS 82 DBPSALMS 82:2 ABA (Bybel vir almal)
Hy het gesê: “Hoe lank wil julle nog onregverdig oordeel en sê die mense wat verkeerd doen, is nie verkeerd nie? Sela
Deel
PSALMS 82 ABAPSALMS 82:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Hoe lank gaan julle nog onregverdig oordeel en vir goddeloses partydig wees? •Sela
Deel
PSALMS 82 AFR20PSALMS 82:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en die mense van die goddelose behaag? Sela.
Deel
PSALMS 82 CAB23