PSALMS 82:3
PSALMS 82:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet reg doen aan arm mense en aan mense wat niemand het wat hulle kan help nie. Julle moet sê wanneer iemand reg is, ook iemand wat homself nie kan help nie, of iemand wat niks het nie.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet reg laat geskied aan die mens in nood en aan die weeskind, 'n regverdige uitspraak vir die hulpelose en die behoeftige lewer
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Handhaaf die reg van hulpeloses en vaderloses; laat reg geskied aan magteloses en armes.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Beskerm die armes en die wees, doen reg aan die ellendige en behoeftige.
Deel
Lees PSALMS 82