PSALMS 82:4
PSALMS 82:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bevry hulpeloses en behoeftiges, red hulle uit die mag van goddeloses.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet mense vrymaak wat arm is en niks het nie, julle moet hulle red van mense wat verkeerd doen.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Red die swakke en behoeftige, bevry hulle uit die hand van die goddelose mense.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
julle moet die mens in nood en die arme bevry, hulle uit die mag van die goddelose red
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Red die armes en behoeftiges, verlos hulle uit die hand van die goddelose.
Deel
Lees PSALMS 82