PSALMS 82:8
PSALMS 82:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Staan op, o God, oordeel die aarde, want U het besitreg oor al die nasies.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:8 Bybel vir almal (ABA)
O God, U moet self die mense van die aarde oordeel, want al die volke behoort aan U.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Staan op, o God, oordeel die aarde! Want Ú het erfbesit van al die nasies.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom tog, o God! Lewer uitspraak oor die wêreld, want al die nasies behoort aan U.
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Staan op, o God, oordeel die aarde, want U sal al die nasies beërwe.
Deel
Lees PSALMS 82