PSALMS 87:1
PSALMS 87:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van die Koragiete. 'n Psalm. 'n Lied. Die fondament van Sion is die heilige berg.
Deel
Lees PSALMS 87PSALMS 87:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Sy fondament is gevestig op die heilige berg.
Deel
Lees PSALMS 87PSALMS 87:1 Bybel vir almal (ABA)
Van die Korag-groep. 'n Psalm. 'n Lied. Die fondamente van die stad van die Here is op die gewyde berge.
Deel
Lees PSALMS 87PSALMS 87:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VAN die kinders van Korag. 'n Psalm. 'n Lied. Sy grondvesting is op heilige berge.
Deel
Lees PSALMS 87PSALMS 87:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van die Koragiete. 'n Psalm. 'n Lied. Die fondamente wat Hy gelê het, rus op •heilige berge.
Deel
Lees PSALMS 87