PSALMS 9:1
PSALMS 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: op die wysie van “By die dood van die seun”. 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos die lied “Die dood van die seun.” 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Sterf vir die Seun.” 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Op “Dood van die seun”. 'n Psalm. Van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 9