PSALMS 9:10
PSALMS 9:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Here beskerm 'n mens wat homself nie kan beskerm nie, Hy beskerm die mense met wie dit sleg gaan.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So is die HERE dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal 'n toevlugsoord wees vir die onderdrukte, 'n toevlugsoord in tye van nood.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wat u Naam ken, sal op U vertrou, want U, HERE, het die wat U soek, nie verlaat nie.
Deel
Lees PSALMS 9