PSALMS 9:11
PSALMS 9:11 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat vir U ken, weet dat U sal doen wat U sê, want U los nie die mense wat naby U wil wees nie.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom vertrou almal wat u Naam bely, op U, want U, Here, laat dié wat vra na u wil, nie in die steek nie.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie u Naam ken, kan op U vertrou, want U laat hulle wat U soek nie in die steek nie, HERE.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy handelinge.
Deel
Lees PSALMS 9