PSALMS 9:8
PSALMS 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE regeer vir ewig; Hy vestig sy troon vir die regspraak.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here regeer vir altyd, Hy is gereed om te oordeel wanneer Hy op sy troon gaan sit.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sal die wêreld oordeel in geregtigheid, Hy sal die volk oordeel in opregtheid.
Deel
Lees PSALMS 9