PSALMS 9:9
PSALMS 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy lewer 'n regverdige uitspraak oor alle mense, Hy vel 'n billike vonnis oor die nasies.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:9 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal regverdig wees wanneer Hy die wêreld oordeel, Hy sal reg doen aan almal wanneer Hy die volke oordeel.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hý oordeel die wêreld in •geregtigheid; oor die nasies spreek Hy reg met billikheid.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal ook 'n toevlug wees vir die verdruktes, 'n toevlug in tye van benoudheid.
Deel
Lees PSALMS 9