PSALMS 93:4
PSALMS 93:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar hoog bo die geraas van baie waters, hoog bo die golwe van die see, troon die Here in sy koninklike mag.
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Magtiger as die gedreun van baie waters, as die branders van die see, is die HERE, magtig in die hoogte.
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wat uit die hemel regeer, is sterker as die baie water, Hy is sterker as die branders van die see.
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Meer as die gebruis van groot, geweldige waters, van die golwe van die see, is die HERE geweldig in die hoogte!
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE in die hoogte is sterker as die gedruis van baie waters, ja, as die geweldige golwe van die see.
Deel
Lees PSALMS 93