PSALMS 93:5
PSALMS 93:5 Bybel vir almal (ABA)
Here, u wette sal nooit verander nie, u tempel moet altyd 'n gewyde plek wees.
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
U verordeninge staan baie vas. Heiligheid versier u huis, Here, tot in lengte van dae.
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U getuienisse is baie betroubaar. Heiligheid pas by u huis, HERE, tot in lengte van dae!
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U bepalings is baie betroubaar; vir u huis is heiligheid gepas, HERE, tot in lengte van dae.
Deel
Lees PSALMS 93PSALMS 93:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U getuienisse is baie vas: heiligheid is U huis, o HERE, tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 93