DIE OPENBARING 20:15
DIE OPENBARING 20:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En elkeen wat nie opgeskryf gevind is in die boek van die lewe nie, is in die poel van vuur gewerp.
DIE OPENBARING 20:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En as dit geblyk het dat iemand se naam nie in die Boekrol van die Lewe opgeskryf staan nie, is hy in die vuurpoel gegooi.
DIE OPENBARING 20:15 Bybel vir almal (ABA)
As iemand se naam nie in die boek van die lewe geskryf was nie, dan het God hom in die see van vuur gegooi.
DIE OPENBARING 20:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp.
DIE OPENBARING 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar gevind is dat iemand se naam nie in die boek van die lewe geskrywe staan nie, is hy in die vuurpoel gegooi.