ROMEINE 10:10
ROMEINE 10:10 Die Boodskap (DB)
As jy dit glo, spreek God jou vry van al jou sondes. En as jy dit met jou mond bely, word jy verlos.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Want ons glo in ons hart, en daarom spreek God ons vry. En ons sê met ons mond dat ons glo, daarom red God ons.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want met die hart glo ons, en word so regverdig verklaar; met die mond bely ons, en word so verlos.
Deel
Lees ROMEINE 10