ROMEINE 10:17
ROMEINE 10:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die geloof kom dus uit die aanhoor, en die aanhoor kom deur die verkondiging van Christus.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:17 Bybel vir almal (ABA)
Mense kan net glo as hulle die boodskap gehoor het, en die boodskap wat hulle moet hoor, is die boodskap oor Christus.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:17 Die Boodskap (DB)
Nogtans moet die Woord van die Here bekendgemaak word. Mense kan net tot geloof kom as hulle die Woord hoor. Daarom maak ek die boodskap van Christus oral bekend sodat mense ’n kans kan kry om dit te hoor.
Deel
Lees ROMEINE 10