ROMEINE 10:4
ROMEINE 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Christus het gekom, en nou spreek God mense vry, maar Hy doen dit nie omdat hulle doen wat die wette sê nie, Hy spreek hulle vry omdat hulle glo.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Christus is immers die eindbestemming van die wet sodat elkeen wat in Hom glo, vrygespreek kan word.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Christus is tog die einde van die wet, sodat elkeen wat glo, vrygespreek kan word.
Deel
Lees ROMEINE 10ROMEINE 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die einddoel van die wet is immers •Christus, tot regverdiging van elkeen wat glo.
Deel
Lees ROMEINE 10