ROMEINE 10:9
ROMEINE 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word
ROMEINE 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en jy glo met jou hart dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word.
ROMEINE 10:9 Bybel vir almal (ABA)
As jy met jou mond sê jy glo Jesus is die Here, en as jy in jou hart glo dat God Hom weer laat lewe het, dan sal God jou red.
ROMEINE 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.
ROMEINE 10:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word.
ROMEINE 10:9 Die Boodskap (DB)
En ek sê vir mense om dit te glo. Dit is baie maklik om gered te word. Al wat jy moet doen, is om met jou woorde te erken Jesus is die Here en om met alles in jou te glo God het Hom uit die dood laat opstaan.