ROMEINE 13:8
ROMEINE 13:8 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie vir mekaar iets skuld nie, maar julle moet lief wees vir mekaar, want wanneer julle lief is vir ander mense, dan doen julle alles wat God se wette vra.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WEES aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat 'n ander liefhet, het die wet vervul.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees aan niemand iets verskuldig nie, behalwe die verpligting om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, het die wet vervul.
Deel
Lees ROMEINE 13ROMEINE 13:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê, want wie 'n ander liefhet, het die wet vervul.
Deel
Lees ROMEINE 13