HOOGLIED 2:16
HOOGLIED 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Die man vir wie ek lief is, is myne, en ek is syne, hy is soos 'n takbok wat wei tussen die blomme
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My beminde is myne, en ek is syne wat herder is onder die lelies.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My liefste is myne en ek is syne, hy wat tussen die narsings wei.
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“My liefling behoort net aan my en ek is net syne. Hy laat sy skape daar tussen die lelies wei
Deel
Lees HOOGLIED 2HOOGLIED 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die man wat ek liefhet, is myne, en ek syne. Hy laat sy skape tussen die lelies wei
Deel
Lees HOOGLIED 2