MishandelingVoorbeeld

Abuse

DAG 1 VAN 7

Mishandeling kan in verskeie vorme gebeur. Fisiese, emosionele en seksuele mishandeling is algemene uitdrukkings van mishandeling en baie mense weet nie hoe om dit te hanteer nie. Indien jy ander mishandel, stop onmiddelik. As jy die slagoffer van mishandeling is, laat die woorde van die Bybel jou lei om te besluit hoe jy hierdie verhouding met die oortreder moet hanteer. As jy in gevaar verkeer, moet jy onmiddelik uit die situasie wegkom. As jou mishandeling nie lewensgevaarlik is nie of dit iets uit die verlede is waarmee jy sukkel, neem tyd om te mediteer oor wat God se Woord oor hierdie onderwerp sê.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Abuse

Geen persoon het dit ooit verdien om mishandel te word nie. God het jou innig lief en sy begeerte vir jou is om jou te omring met liefde en omgee. Geen fout, geen tekortkoming, geen misverstand moet ooit met fisieke, seksuele of emosionele mishandeling opgelos word nie. Hierdie 7 dae plan sal grondslag lê vir die verstandhouding dat God liefde, vrede en gemak vir elke persoon verlang.

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church